20% OFF shipping at www.randa.lt on orders over $79 + up to 10% OFF products
www.randa.lt
home > ‘n Ewige Kroon > ‘n Ewige Kroon
download picture
‘n Ewige KroonIn 'n Ewige kroon getuig die gewese Mej. Heelal en Mej. Suid Afrika Demi Leigh Tebow hoe gevaarlik dit is om ons identiteit aan ons prestasies te koppel. Demi Leigh neem ons saam met haar op haar reis na selfvertroue. Waar sy aanvanklik haar identiteit op eerbetuigings en haar eie pogings gebaseer het, tot sy die rotsvaste sekerheid van 'n lewe ge anker in die Skepper ontdek het. Di reis verweef haar lewensverhaal met die insigte wat sy langs die pad
Shopping security

Shopping security

Each payment you make on thelockerguy is secured with strict SSL encryption and PCI DSS data protection protocols

In 'n Ewige kroon getuig die gewese Mej. Heelal en Mej. Suid-Afrika Demi-Leigh Tebow hoe gevaarlik dit is om ons identiteit aan ons prestasies te koppel.

Demi-Leigh neem ons saam met haar op haar reis na selfvertroue.

Waar sy aanvanklik haar identiteit op eerbetuigings en haar eie pogings gebaseer het, tot sy die rotsvaste sekerheid van 'n lewe ge-anker in die Skepper ontdek het. Dié reis verweef haar lewensverhaal met die insigte wat sy langs die pad verwerf het.

‘n Ewige kroon is propvol vrae om te oordink, wysheid uit die Bybel en praktiese insigte om op jou eie lewe toe te pas. Demi-Leigh sal jou aanmoedig, uitdaag en inspireer om:

• te DELF in die onwaarhede wat jou terughou;

• die waarheid in jou wese te PLANT dat God getrou is en jou sal lei na jou ware self;

• te GROEI deur die lewe se onvermydelike pyn tot aanvaarding van God se wonderlike plan vir jou; en

• te FLOREER deur teenwoordig in plaas van perfek te wees.

Die doel van ons lewe is om God en ander lief te hê en te dien.

Demi-Leigh wys hoe jy kan leer om op jou roeping eerder as op jou aspirasies te fokus, sodat jy in voetspoor van betekenis, eerder as een van sukses, nalaat.

‘n Ewige Kroon

Item no : 29839313156
sold recently : Login >>
US$ 37.50
Pay in 4 interest-free payments of $9.38 Learn more
Min. order: 1piece

Shipping Estimate
USA
  • USA
  • CAN

Ships within 48 hours · Estimated delivery Jun 30 - Jul 5

Enjoy 20% off shipping

US$ 37.50

1-11

US$ 33.75

12-35

US$ 26.25

36-59

US$ 22.50

60+

US$40

Get now

Sign up to your membership to get coupons up to

15%

Get now

Opportunity to enjoy order discount up to 15% off

Please add the products
Shipping Notes
  • Free Standard Shipping on $100+ Orders to the USA.
  • Except Preorder products are shipped in 48 hours.
  • Delivery to the USA:
  1. Standard Shipping : 3-10 business days
  • If time is of the essence, please consider selecting expedited delivery for faster service.
Exchange/Return Notes
  • We offer a 30-day return/exchange service after receiving.
  • Final sale items are not eligible for returns or exchanges.
  • To process your return/exchange, please contact us at [email protected]
  • Please click here for more details>>> Return & Exchange Policy

Discover Niche Categories That Outsell

Top-Converting Item to Boost Your Average Order

recommand products

Related Searches