Shopping security
As 'n ouer, is een van die vrae waarvoor ons nooit regtig gereed is nie, wanneer jou kind skielik vra "Waar kom babas vandaan?"
Om met ons kinders oor seks te praat, behoort nie 'n ongemaklike gesprek te wees, wat ons eerder probeer vermy nie. Ons moet dit liewer sien as 'n noodsaaklike geleentheid om met ons kinders oor hul liggaam te gesels en hulle met godvresende kennis toe te rus vir gesonde toekomstige verhoudings.
Hierdie gids kan ouers help om moeilike vrae rondom grootword op 'n reguit en eerlike, maar tog sagte manier, te beantwoord. Dit sluit 'n woordelys in, en is 'n goeie beginpunt vir jou en jou kind om seksualiteit op 'n gesonde en lewegewende manier te ontdek.
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jun 27 - Jul 2
US$40
Get nowSign up to your membership to get coupons up to
15%
Get nowOpportunity to enjoy order discount up to 15% off
Top-Converting Item to Boost Your Average Order